Sjokoladevrou / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Elena vlug Switserland toe om haar egskeiding te oorleef. Viktor Thomet huur haar as liefdesberader "" kwansuis om die liefdeskuns aan te leer "" maar sy kom algou agter dié stormram is 'n muggie in vergelyking met haar eks.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Sjokoladevrou / Romanza (ePub)“
Elena vlug Switserland toe om haar egskeiding te oorleef. Viktor Thomet huur haar as liefdesberader "" kwansuis om die liefdeskuns aan te leer "" maar sy kom algou agter dié stormram is 'n muggie in vergelyking met haar eks.
Autoren-Porträt von Isa-Lotte Konrad
Isa Konrad het in Namibië grootgeword, maar woon tans in Switserland. Sy verdeel haar tyd tussen Solothurn, 'n barokstad op die Aare-rivier, en 'n huis in die Peniniese Alpe naby die grens van Italië. Plekke inspireer haar en mense fassineer haar. Sy skryf omdat sy nie die swaar las van 'n magdom ander talente op haar skouers dra nie.Sy het agt Romanzas geskryf en vier spanningsromans: Die ondenkbare, Die soenoffer, Diva en Moord op Karibib. Die soenoffer is 'n sielkundige riller en die storie van 'n negejarige reeksmoordenaar. Dit was LAPA Uitgewers se Lekkerlitboek van die jaar in 2012 en 'n finalis in die ATKV-Woordveertjie Prys vir Spanningslektuur in dieselfde jaar.
Bibliographische Angaben
- Autor: Isa-Lotte Konrad
- 2010, 199 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799354643
- ISBN-13: 9780799354645
- Erscheinungsdatum: 01.08.2010
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.55 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Sjokoladevrou / Romanza"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Sjokoladevrou / Romanza".
Kommentar verfassen